[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Die afgelope naweek was dit weer tyd vir die jaarlikse Clover Sportdag in Bloemfontein aangebied deur Hoërskool Fichardtpark. Vir Uppies was dit die perfekte geleentheid om die seisoen af te skop. Uppies Hokkie kan waarlik trots wees op goeie gedrag op en van die veld af.

Die uitslae was as volg:

1ste Meisies:

1 – 1 gelykop vs Jim Fouche o/18A

1 – 0 wen vs Fichardtpark o/18 A

2de Meisies:

0 – 2 verloor vs Jim Fouche o/018B

0 – 0 gelykop vs Zastron

0/16 Meisies:

0 – 4 verloor vs Jim Fouche o/16A

0 – 4 verloor vs Jim Fouche o/16B

1ste Seuns:

Eerste wedstryd vs Jim Fouche o/18A seuns het ongelukkig uitgereën.

2 – 0 wen vs AHS Kroonstad o/18A

2de Seuns:

2 – 2 gelykop vs Jim Fouche o/16A

0 – 0 vs Jim Fouche o/18B

Foto: 1 ste span meisies van regs na links:

Teliza Zaayman, Liza Slabbert, Inge Wessels, Monique Dlephu, Zani du Plessis,Jolene Goussard, Almari Bruwer, Zoë Strauss, Anneri van der Merwe, Jana Victor, Erna Theunissen, Gabbi Nell en Lize van Niekerk.

Christine Richter het nog tennis gespeel toe die foto geneem is.

Foto: 1 ste Seuns hokkie:

Agter vlnr: Cobus Fourie, Wilfred Titus, Theuns Theunissen, Hein Neser, Hendri de Beer, Wian Fourie,  Mason Adams, Cyrikus Cloete, Julian Oraine, SD Botes ( afrigter ), Joshua Cocghlan. Voor vlnr: Juan Swanepoel, Conwill Mouers, Morne Dlephu, Brendon George

[/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/03/1-ste-span-meisies.jpg” alt=”1 ste span meisies” title_text=”1 ste span meisies” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor