Griffons Cravenweek – Welkom Gimnasium

Griffons Cravenweek. Twee rugbyspelers van Welkom Gimnasium, Jayden Ault en Joshua Coertzen, is onderskeidelik as Kaptein en Onder-kaptein van die Griffons Cravenweek span aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s verskaf

Danskompetisies – Welkom Gimnasium

Danskompetisies. Drie dansers van Welkom Gimnasium, Demi Daniels, Candice Kleynhans-Bellringer en Tlhalefo Moathlodi  het gedurende die maand aan verskeie danskompetisies deelgeneem. Demi Daniels het Saterdag 11 Mei, deelgeneem aan die…

Classic Clashes 2024 – Hoërskool Goudveld teen Welkom Gimmies

Classic Clashes 2024. Die Classic Clashes tussen Hoërskool Goudveld en Welkom Gimnasium het Saterdag, 18 Mei plaasgevind. Uitslae behaal, 1ste spanne: Seuns Hokkie – Gouties wen 3-1 Rugby – Gimmies…

SANESA Q3 – Welkom Gimnasium leerders presteer

SANESA Q3. Twee leerders van Welkom Gimnasium, Janke Rossouw en Jan-Thomas Bezuidenhout,het 13 en 14 April deelgeneem aan SANESA Q3 Free State Qualifier, by BRS Equestrian Welkom. Jan-Thomas en Elegant…

SA Swemkampioenskappe – Welkom Gimnasium

SA Swemkampioenskappe. Twee swemmers van Welkom Gimnasium, Abigail Cullen en Shyenne Laubscher, het deelgeneem aan die SA Provinsiale Swemkampioenskappe (Vlak 2) in Kimberley. Prestasies behaal: Shyenne Laubscher: Abigail Cullen: Meer…

Vlak 1 Provinsiale swemkompetisie – Welkom Gimnasium

Vlak 1 Provinsiale swemkompetisie. Welkom Gimnasium se swemmers het baie goed presteer by die Vlak 1 Provinsiale swemkompetisie in Bloemfontein: Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

Lejweleputswa Tennisproewe – Welkom Gimnasium

Lejweleputswa Tennisproewe. Drie leerders van Welkom Gimnasium het deelgeneem het aan die 0/15 Lejweleputswa tennisproewe! Hulle behaal die volgende plekke op die ranglys: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

VRL/ RCL 2024 – Welkom Gimnasium

VRL/ RCL 2024. Welkom Gimnasium has announced their newly elected VRL/ RCL 2024 for all grades. Grade 12 VRL/RCL 2024: Grade 11 VRL/RCL 2024: Grade 10 VRL/RCL 2024: Grade 9…

Noord-Vrystaat Tweekamp – Welkom Gimnasium

Noord-Vrystaat Tweekamp. Welkom Gimnasium leerder, Shyenne Laubscher, het skitterend presteer by die derde Liga vir Noord-Vrystaat Tweekamp in Kroonstad. Sy behaal die volgende plekke: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za  https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

Skole krieket – Hoërskool Fichardtpark vs Welkom Gimnasium

Skole krieket. Hoërskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het teen Welkom Gimnasium se 1ste krietspan kragte gemeet in ‘n skole krieket wedstryd. Fichies wen die loot en stuur Gimmies in om…

Gimmies swemmers – Welkom Gimnasium

Gimmies swemmers. Welkom Gimnasium is baie trots op hul Gimmies swemmers! Hulle het die nuwe jaar begin met ‘n “Hell Week”, waarin hulle ‘n totaal van bykans 70 km moes…

Skole krieket – Hoërskool Bultfontein vs Welkom Gimnasium

Skole krieket. Hoërskool Bultfontein het ‘n baie suksesvolle skole krieket wedstryd gespeel teen Welkom Gimnasium. Die manne van Bulties se 1ste krieketspan het Welkom Gimnasium se 2de krieketspan met 5…

SA Platteland Krieketspan – Welkom Gimnasium spelers in span

SA Platteland Krieketspan. Welkom Gimnasium het vyf krieketspelers wat ingesluit is in die SA Platteland Krieketspan. Die span gaan volgende jaar na Indië toer. Gimmies spelers in die SA span:…

Nasionale Platteland kriekettoernooi – Welkom Gimnasium

Nasionale Platteland kriekettoernooi. Agt krieketspelers van Welkom Gimnasium is gekies vir verskeie krieketspanne wat deelneem aan die Nasionale Platteland kriekettoernooi in Sasolburg. 0/19 Plattelandspan 0/17 Plattelandspan 0/15 Plattelandspan Meer skolenuus:…

Bokstoernooi – Welkom Gimnasium leerder presteer

Bokstoernooi. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het die afgelope Saterdag deelgeneem aan sy eerste bokstoernooi. Hy het twee gevegte gehad en homself uitstekend van sy taak gekwyt. Keagan se opponente…

Valsrivier Gala – Welkom Gimnasium leerders skitter

Valsrivier Gala. Twee van Welkom Gimnasium se leerders, Ashley Seymour en Shyenne Laubscher het deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad op 18 November. Twaalf klubs het aan die Valsrivier…

SADTA South African Championships – Welkom Gimnasium

SADTA South African Championships. Alandri Krause, leerder van Welkom Gimnasium, het 18 en 19 November deelgeneem aan die SADTA SOUTH AFRICAN Championships se Freestyle en Disco Dans Kampioenskappe in Bloemfontein.…

Spesiale Toekennings 2023 – Welkom Gimnasium

Spesiale Toekennings 2023. Welkom Gimnasium het drie leerders met spesiale toekennings vereer. Miguel Sardinha: Grade 12 Dux learner for 2023 Kayla Landman: Kultuur-trofee vir 2023 Luané Pienaar: Gimmie Erepenning wenner…

Hoofleiers 2024 – Welkom Gimnasium

Hoofleiers 2024. Welkom Gimnasium het met trots hul hoofleiers vir 2024 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

Kickboxing – Welkom Gimnasium leerder presteer

Kickboxing. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het op Saterdag 7 Oktober deelgeneem aan die jaarlikse Battle of False Bay Kickboxing toernooi in Kaapstad. Keagan het teen ‘n baie ervare…

World Kickboxing Champs – Welkom Gimnasium leerder presteer

World Kickboxing Champs. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het op 5 en 6 Augustus deelgeneem aan die World Kickboxing Championships WKO in Barnsley London. Hy het deelgeneem teen skopboksers…

Akademiese prestasies – Welkom Gimnasium Top 10

Akademiese prestasies. Welkom Gimnasium het hul top 10 akademiese prestasies van elke graad bekend gemaak. Meer skolenuus: https://https://www.schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s verskaf

Dux Leerder – Kayle Botha Welkom Gimnasium Presteerder

Dux leerder. Welkom Gimnasium se Graad 12 Dux leerder vir 2022 is Kayle Botha! Kayle het onderskeidings in al sewe haar vakke behaal. Sy ontvang erekleure vir die derde keer.…

Hoofleiers 2023 – Welkom Gimnasium wys Hoofleiers aan

Hoofleiers 2023. Welkom Gimnasium het hul nuwe Hoofleiers, Luané Pienaar en Danté Smith, vir volgende jaar aangewys. Luané en Danté is albei oud-leerders van Welkom Volkskool. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/…

Silwer Medalje vir Tiaan Zietsman tydens Commonwealth Kampioenskappe

Tiaan Zietsman van Welkom Gimnasium, verower ‘n silwer medalje vir Judo