Rhino Rugbyweek – Hoërskool Upington

Rhino Rugbyweek. Nege seuns van Hoërskool Upington is opgeneem in die Rhino Rugbyweek o.15 en o.17 spanne. 0.17 Span: 0.15 Span: Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto’s verskaf

Paarl Gim Netbal Toernooi – Hoërskool Upington

Paarl Gim Netbal Toernooi. Hoërskool Upington se netbalspanne het aan die Paarl Gim Netbal Toernooi deelgeneem. Die uitslae van 27 en 28 Maart is as volg: O.14 Netbal: O.15 Netbal:…

Paarl Gimnasium Netbal toernooi – Hoërskool Upington

Paarl Gimnasium Netbal toernooi. Hoërskool Upington se o.14, o.15 en o.16 netbalspanne het hierdie week die Paarl Gimnasium Netbal toernooi bygewoon. O.14 uitslae: O.15 uitslae: O.16 uitslae: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za…

Uppie Rugby – Hoërskool Upington Rugby toer

Uppie Rugby. Die afgelope week en naweek was Uppie Rugby ook op toer. Buiten die eerste span, was die 0/14’s, 0/15’s en 0/16’s ook op toer. Die manne het baie…

Noord-Kaap Tennis – Hoërskool Upington

Noord-Kaap Tennis. Agt tennisspelers van Hoërskool Upington het die afgelope week as deel van die Noord-Kaap tennis span deelgeneem. 0/19A Seuns 0/19B Seuns 0/15A Dogters 0/15B Dogters Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za…

Skiet Liga 2 – Hoërskool Upington Presteer

Skiet Liga 2. Hoërskool Upington se skuts het 15 en 16 Maart aan die Skiet Liga 2 – by Hoërskool Oranje Noord deelgeneem. Uitslae: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto: verskaf

Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap – Hoërskool Upington

Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap. Nicolaas van Niekerk, Graad 8 leerder van Hoërskool Upington, het op Saterdag, 9 Maart, aan die Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap deelgeneem. Hy is na die kampioenskap…

Skole krieket – Hoërskool Upington vs Hoërskool Duineveld

Skole krieket. Hoërskool Upington het in ‘n skole krieket wedstryd die span van Hoërskool Duineveld aangedurf. Uppies het eerste gekolf en word almal uitgehaal vir 99 lopies. Upington se beste…

Interpro Tennisspan – Hoërskool Upington leerders opgeneem

Interpro Tennisspan. Vier Uppies is verlede week in die Interpro Tennisspan opgeneem tydens die Noord-Kaap proewe. Hoërskool Upington is supertrots op hierdie vier met die geweldige groot prestasie! Die spelers gaan…

Nuwe Skoolhoof vir Uppies – Nuwe Skoolhoof vir Uppies

Nuwe Skoolhoof vir Uppies. Hoërskool Upington is baie trots om hul nuwe skoolhoof, Mnr J-Ell Slabbert bekend te stel. Mnr Slabbert is vier jaar gelede as Departementshoof by Hoërskool Upington…

Uppies Top 10 – Hoërskool Upington Akademie

Uppies Top 10. Hoërskool Upington maak hul Uppies Top 10 akademiese presteerders van die derde kwartaal, per graad, bekend. Graad 11: Graad 10: Graad 9: Graad 8: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za…

Prysuitdeling Rugby 2023 – Hoërskool Upington

Prysuitdeling Rugby 2023. Hoërskool Upington het leerders vereer tydens hul jaarlikse prysuitdeling-funksie. Rugby 2023 Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto’s verskaf

Hoofleiers 2024 – Hoërskool Upington

Hoofleiers 2024. Hoërskool Upington het hul Hoofleiers vir 2024 bekend gestel. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto verskaf

Sentraal Sporttoernooi – Hokkie prestasies

Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool…

Hoërskool Upington: Oud-Uppie reik na die sterre

Truineveve Beatrice Gunda with Karen Zoid On Sunday, 24 May, Truineveve was nominated to participate in a national worship competition via Zoom. She’s currently working with an international worship artist…

Hoërskool Upington leerders presteer in Poort skryfkompetisie

Kaylené Carr en JD Carr Verskeie leerders van Hoërskool Upington het hierdie jaar aan die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se POORT-kompetisie deelgeneem. Die POORT-skryfkompetisie vind al vanaf 1971…

Welkom by Hoërskool Upington

Mnr Riaan Kotze, Shoolhoof van Hoërskool Upington

Hoërskool Upington lewer wenners op: Cobus Wiese – Rugby

Schools That Rock publiseer tans kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole  op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Upington, is bekend daarvoor dat van hul oud-leerders, na skool, hul merk…

Hoërskool Upington – Met tegnologie word die Korona-virus vasgevat

‘n Paar jaar gelede het Hoërskool Upington tablette i.p.v. handboeke geïmplimenteer en mense was in twee verdeeld daaroor. Party mense het gesê dat dit ‘n onnodige finansiële uitgawe is, maar…

Hoërskool Upington Atlete skitter tot in SA’s!

Twee van Hoërskool Upington se atlete, JJ Snyders en Khayinkosi Klaasten, het vanjaar deurgedring na die SA Junior Atletiekkampioenskappe in Boksburg. Hierdie twee leerders sou 20-21 Maart aan die byeenkoms…

Hoërskool Upington by Western Mounted Games

Daniël Bothma (links) en Jana Fourie (regs). Jana Fourie en Daniël Bothma van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Western Mounted Games, 2de Qualifier, op 14 Maart by Upington en…

Uppies Hokkie by Grey Kollege Sportdag

Uppies o.18 seuns Hoërskool Upington hokkie het die afgelope naweek by Grey Kollege se sportdag meegeding teen talle skole op die hokkieveld. Die skole sluit in Grey Kollege, Hoër Meisieskool…

Hoërskool Upington Rugby

1ste Rugbyspan op pad na Kimberley Die afgelope naweek het Uppies aan Diamantveld se Sportdag deelgeneem. Al die spanne van Hoërskool Upington het teen Hoërskool Klerksdorp meegeding. Dit was ‘n…

Hoërskool Upington Netbal by Diamantveld Sportdag

Agter vlnr: Cameron Gilbert, Yonta de Koker, Shawilldre Matthys, Peruschka Bezuidenhout, Monique Matthys Voor vlnr: Elizna Scheepers, Juanique Visagie, Chantelle Strauss (Foto’s verskaf) Uppies-netbal het die naweek op Diamantveld se…

Uppies hokkie by Diamantveld sportdag

014A dogters Agter vlnr: Stacey Beukes, Melissa Ross, Courtney Koopman, Vera-Lee Mulder, Gabi de Gois, Kari Louw, Kyla Smit, Marcel Lombard, Angel-Lee Mosenthal en Cameron Isaacs. Voor vlnr: Kayla du Plessis, Juffrou L.…

Hoërskool Upington Krieket domineer skole krieket in Upington

Foto links:  1ste Span en regs: onder 15 finaal. Die 2019/ 2020 seisoen was weereens vir krieket in Upington ’n groot seisoen en het van die beste krieket opgelewer. Tydens…

UPPIES WEN DUINEVELD IN 0/15 KRIEKET FINAAL!

Agter vlnr: Jaco Fourie, Mnr. SD Botes (afrigter), Jano Malan, Johan Maritz, Sylvester Hoffman, Caydon Daniels, Jaden Williams en Mnr. Franco Swart (afrigter). Voor vlnr: Roelof Slabbert, Ruwin Isaks, Wian…

Uppies se Tweekamp atlete presteer

Die GW Teekamp Kampioenskappe het in Kimberley plaasgevind op 8 Februarie. Johan Louw, 0/15 seuns, het n algehele 2de plek behaal en Murray Louw, 0/17 seuns, het n algehele 1ste…

Uppies swemmers “Sprint” in die water

Cameron Gilbert, Murray Louw, Ruan le Roux en Johan Louw. Upington Sprints is op 21 en 22 Februarie aangebied. Die uitslae is as volg: Cameron Gilbert Goud vir 200m vlinderslag…

Uppies skuts skiet kolskote

Janko Botma, Martin Kotze, Wian van As, Petrus Labuschagne en Markus Gous. Tydens Hotazel se skietkompetisie op 28 en 29 Februarie, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar en…

Hoërskool Upington leerder presteer by Western Mounted Games

Western Mounted Jana Fourie Jan Fourie van Hoërskool Upington het aan die Western Mounted Games deelgeneem wat by Prieska plaasgeving het. Jan het die volgende prestasies behaal: 1ste Qualifier (in…

Uppies het suksesvolle rugby-naweek

Foto 1: Brandon Smuts, Daylon Beukes en Geo Engelbrecht na hul oorwinng tee Hoërskool Kalahari. Hoërskool Upington het 28 en 29 Februarie ‘n wonderlike naweek vol rugby aangebied. Van die…

Hoërskool Upington hokkie vs. Hoërskool Kalahari

 1ste span Dogters:  Vlnr: Marize Bruwer, Jolize Swanepoel, Inge Smith, Chaneyka Kulsen, Yulin Steenkamp, Narike Hoft, Caitlin Koert, Jade Swanepoel, Carli Nieuwoudt, Nelmare Lubbe, Caitlyn Wyngaard, Gabbi Nell, Ela Arnon…

Uppies speel goeie netbal op 1ste sportdag

O.17 A: Riana Steenkamp, Monique Lombard, Susan Hanekom, Liane Kapp, Juf Christine Esterhuizen, Bea Engelbrecht, Janneke Engels, Johane Botha en Marinell Smith Hoërskool Upington-netbal het hul seisoen begin met wedstryde…

UPPIES KRIEKET KRAAI WEER KONING TEEN DUINEVELD!

Agter vlnr: Johannes du Plessis (afrigter), Sylvester Hoffmann, Shaldon Cloete, John-Marc Solomon, Awie vd Westhuizen, Daylon Beukes, Ferdie Richter, JP Riel en Jacques Swanepoel (Kriekethoof) Voor vlnr: Bradley Gous, PA…

Hoërskool Upington hou suksesvolle leierskapseminaar!

Benewens die taak om kinders akademies te onderrig, poog Hoërskool Upington al 125 jaar om ook suksesvolle leiers die lewe in te stuur. In vandag se tyd is goeie leiers…

Uppies Kultuurdiere ondersteun plaaslike droogtehulp

Mev. May oorhandig R15000 namens die ATKV Kultuurdiere aan Mnr Kotze (skoolhoof) en Mnr. Swanepoel (Koshuisvader: Huis Oranje) Hoërskool Upington se ATKV Jeugtak Kultuurdiere het onlangs gewys dat hul harte…

Hoërskool Upington se Narike Hoft Friesperd Kampioen

Narike Hoft van Uppies is nou ook die o/18 3-Gang Ruiterkuns Kampioen. Benewens al haar vorige welslae het Narike bovermelde prestasie tydens die SA Friesperd Kampioenskappe te Hopetown, 12 tot…

Hoërskool Upington O/19 Rugbyspelers skenk bloed

Hoërskool Upington se 0/19 rugbyspelers doen hul deel en skenk bloed. Die manne was bang, maar het nogtans mannemoed getoon!

Uppies 0/15 krieket seevier teen Kenhardt!

Agter vlnr: Franco Swart (Afrigter), Jano Malan, Caydon Daniels, Jayden Williams, Sylvester Hoffmann, Ruwin Isaks, Johan Maritz, SD Botes (Afrigter) en Wian Kriek Voor vlnr: Roelof Slabbert, Darren Cloete, Jaco…

Hoërskool Upington ruiters doen dit weer by Saddle Seat SA

Narike en Jessi Twee Uppie leerders het vanaf 29 Januarie tot 1 Februarie aan Saddle Seat South Africa Nasionale Ruiterkuns proewe te Riversdal in die Wes Kaap deelgeneem. Jessi Wessels,…

Hoërskool Upington Tennisspelers by Noord-Kaap Tennisproewe

Agter vlnr: Stefan Joubert, Geo Engelbrecht, Awie van der Westhuizen, PA Karsten en Berna Kilian. Middel vlnr: Bea Engelbrecht, Jana Nel, Janneke Engels, Nina Slabbert en Zea Botma Voor vlnr:…

Hoërskool Upington o/15 Krieket presteer vroeg in seisoen

Agter vlnr: Franco Swart (afrigter), Jaden Williams, Jano Malan, Caydon Daniels, Sylvester Hoffman, Jaco Fourie, Ruwin Isaks, SD Botes (afrigter). Voor vlnr: Hercules Hudson, Roelof Slabbert, PA Karsten, Johan Maritz,…

UPPIES SPORTSTERRE KOOK!

Hoërskool Upington verwerf die Top 3 posisies vir Let’s Play Supersport ster van die jaar. Baie geluk aan Jessi Wessels wat 1ste plek gekry het. Elanie Brand het 2de plek…

Hoërskool Upington deel van #Skole Kook

Sadiq Julius en Grant Abrahams. Hoërskool Upington was in die bevoorregte posisie om die afgelope jaar deel te kon wees van die #Skole Kook-kompetisie wat op VIA K 147 op DSTV…

Hoërskool Upington atleet skitter in Tweekamp

  Murray Louw van Uppies het op Saterdag, 9 November aan die Griekwaland-Wes Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Die atlete van Griekwas, Noordwes en die Vrystaat het tydens die…

UPPIES RUITERS PRESTEER WEER!

Vlnr: Jessi Wessels en Narike Hoft Jessi Wessels en Narike Hoft van Hoërskool Upington, is beide ingesluit in die Noord-Kaap 3 Gang Ruiterkuns Span. Jessi Wessels is ook in die…

Hoërskool Upington Besigheidsliga weer ʼn groot sukses!

Agter vlnr: Salmon Beukes, Albru Bruwer, Nielbert Kitching en Altus van den Heever, Voor vlnr: Jaco Beukes en AW Duvenhage Hoërskool Upington se tweede Besigheidsliga-Kriekettoernooi het op Vrydag, 20 September…

Uppies swemmers by Flamingo Aquatics Prestige Gala

Ruan le Roux, Carmen Gilbert, Murray Louw en Cameron Gilbert. Hoërskool Upington se leerders het die afgelope naweek deelgeneem aan die Flamingo Aquatics Prestige Gala in Kimberley. Die uitslae is…