[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/06/Stellenberg-rugby2.jpg” alt=”Stellenberg is vandag ongelooflik trots op 9 seuns wat ingesluit is in verteenwoordigende WP spanne.” title_text=”Stellenberg is vandag ongelooflik trots op 9 seuns wat ingesluit is in verteenwoordigende WP spanne.” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/06/Stellenberg-rugby3.jpg” alt=”Stellenberg is vandag ongelooflik trots op 9 seuns wat ingesluit is in verteenwoordigende WP spanne.” title_text=”Stellenberg is vandag ongelooflik trots op 9 seuns wat ingesluit is in verteenwoordigende WP spanne.” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Stellenberg is vandag ongelooflik trots op 9 seuns wat ingesluit is in verteenwoordigende WP spanne.
6 spelers is ingesluit in die 2 WP 018 spanne. Drie spelers in die Cravenweek en drie spelers in die WP Akademiespan. Stellenberg het laas in 2002 drie spelers in die Cravenweekspan gehad, nl. Enwill Alexander, Jaco Laubscher en Philip van der Merwe.

Verder is drie spelers ook verkies tot die twee 016 Grant Khomo spanne.

Dankie aan elke speler, afrigter, ouer, oud-leerder en ondersteuners en borge wat glo in wat ons doen! Ons salueer julle almal.
ñ Spesiale woord van dank aan ons 018 afrigters Divan BattCorne Kannemeyer en 016 afrigters Andries Carstens en Rijk Van Romburgh asook ons direkteur van rugby Giscard Pieters vir julle ongelooflike harde werk!

Ietsie interresant oor ons 018 spelers: (016 inligting sal móre deurgegee word!)

Angelo Davids:
Laerskool Mikpunt
Regtervleuel
WP 7’s, SA 7’s
WP 016, WP Akademie, SA 016 Elite groep
37 drieë in 34 wedstryde vir die 019A span

Josh Muller
Haker
Laerskool Gene Louw
SA 016 Elite groep
34 wedstryde vir 019A span

Janko.Swanepoel
Laerskool Gene Loiw
Slot
1,99m lank
Sy pa Johan.Swanepoel verteenwoordig die Boland in die Curriebeker

Nivan Peteesen
Laerskool Bellville-Suid
Losskakel
WP 016
Teken 23 punte aan in sy span se historiese 019 wen vanjaar teen Outeniqua

Corne van Romburgh
Laerskool Bastion
Heelagter – maar kan losskakel, senter en vleuel ewe gemaklik speel

Jacques van Biljon
Laerskool Gene Louw
Skrumskakel
Druk vanjaar reeds 9 drieë in 14 wedstryde waarvan 2 skitterende individuele drieë was teen Boland Landbou

Foto’s (van links.na regs)
Josh Muller (Haker CW)
Angelo.Davids (vleuel CW)
Jacques van Biljon (skrumskakel AW)
Janko Swanepoel (slot CW)
Nivan Petersen (losskakel AW)
Corne van Romburgh(heelagter AW)

ñ Spesiale woord van dank aan Kiewiet Vermeulenvir sy onbaatsugtige diens aan Stellenberg. Ek weet jy is vannaand supertrots!
Ook aan Loekie Geldenhuys en die rugbyondersteunerskomitee wat so hard werk! Julle is ysters!

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor