Mirnawan Cup 2024 – Rhenish Girls’ High School

Mirnawan Cup 2024. Three girls from Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, Sarah-Ellen Groenewald, Philippa Viljoen and Grace Hobbs have been selected to represent our nation at the third Edition of…

Major Junior Surfing Competitions – Camps Bay High School

Major Junior Surfing Competitions. Ben Esterhuyse, a Grade 8 student at Camps Bay High School, has recently showcased his surfing talent. He secured significant victories in two major junior surfing…

Kearsney College Soccer Tournament – Paul Roos Gymnasium

Kearsney College Soccer Tournament. Paul Roos Gymnasium’s first soccer team competed in the Kearsney College Tournament (Durban) this past weekend. Their results were as follows: Day 1 Day 2 Day…

Boland Muurbalspan – Hoërskool Strand

Boland Muurbalspan. Hoërskool Strand leerder, Kyle Hart, het tydens die Junie-vakansie die Boland Muurbalspan se o.19B-span by die muurbal IPT in Kaapstad verteenwoordig. Die o.19B-span het die goue medalje in…

SA Judo – Hoërskool Durbanville

SA Judo. Pieter Neethling, leerder van Hoërskool Durbanville, het die afgelope vakansie aan SA Judo groep 4, gewig 74kg, deelgeneem en ‘n 2de plek behaal. Hiermee verwerf Pieter ook sy…

Golf update – Paul Roos Gymnasium

Golf update. An update of PRG golf players during the past school holidays. More school news: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photos supplied

Interdistrict netball tournament – Bredasdorp High School

Interdistrict netball tournament. The Interdistrict netball tournament took place in Riversdale from 3 to 6 July. Hoërskool Bredasdorp se meisies was staatmakers in hul onderskeie spanne. Bredasdorp High School has…

SA Skole Capping – SA Schools Capping 2024

SA Skole Capping. Verskeie skole se rugbyspelers het gister-aand, 3 Julie, hul SA baadjies tydens die SA Skole Capping seremonie ontvang. SA Schools Capping. Several schools’ rugby players received their…

Junior Surf Competition – SACS

Junior Surf Competition. SACS student, William Neill, is a member of the SACS Surfing Team. He took part in the Rookie Rippers Junior Surf Competition at Willard Beach in Ballito,…

SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi – Hoërskool Durbanville

SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi. Die WP seuns o16 B-Hokkiespan het in die finaal teen Mpumalanga gespeel. Die WP span het nie op hulle laat wag nie en wen Mpumalanga 3-1.…

Vlak 3 Nasionale swemkampioenskappe – Hoërskool DF Malan

Vlak 3 nasionale swemkampioenskappe. Lara Smith, Graad 10 leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het fantasties presteer in die vlak 3 nasionale swemkampioenskappe in Oos-Londen. Uitslae behaal: Meer skolenuus:…

Boland o.18 Akademieweek – Hoërskool Overberg

Boland o.18 Akademieweek. Vier rugbyspelers van Hoërskool Overberg, Caledon, James Badenhorst, Pieter du Toit, Morné Wessels en Lorenzo Kroutz verteenwoordig die Boland by die o.18 Akademieweek. Die Nasionale jeugweek het…

IPT Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

IPT Hokkietoernooi. Twee hokkiespelers van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch is na afloop van die onlangse o.18 IPT-Hokkietoernooi in Bloemfontein tot die Suid-Afrikaanse o.18-span verkies. Logan Marthinus is in die…

Cravenweek/ Akademieweek Rugby – Oakdale Landbouskool

landbouskoolCravenweek/ Akademieweek Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se bulle verteenwoordig die SWD hierdie week tydens die Cravenweek asook die Akademieweek. Spelers wat leiding neem: Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.oakdale.co.za/ Foto…

South Regional U13 Hockey – Laerskool Durbanville

South Regional U13 Hockey. Vyf hokkiespelers het die afgelope drie dae as WP-spelers aan die South Regional U13 toernooi deelgeneem. Daniël Vancoillie en Ethan Lingeveldt (WP C). Paige van der…

SA o.16 Netbalspan – Hoërskool Durbanville

SA o.16 Netbalspan. Twee leerders van Hoërskool Durbanville, Anja Mostert en Anika Loubser, is in die SA o16 Netbalspan (SASN) opgeneem. South African Schools Netball (SASN) is not an individual…

Western Province Action Cricket – Curro Durbanville High School

Western Province Action Cricket. Six of Curro Durbanville High School’s boys made the Western Province Action Cricket Team. They will be representing WP at the annual Action Cricket Inter- Provincial…

WP Grant Khomo – Hoër Landbouskool Boland

WP Grant Khomo. Twee rugbyspelers van Hoër Landbouskool Boland, Juan Visagie (WP Grant Khomo) en Jaeger Coetzee (WP Grant Khomo XV), sal die WP verteenwoordig by die Grant Khomo week.…

2024 World Athletics U20 – Paul Roos Gymnasium

2024 World Athletics U20. Paul Roos Gymnasium athlete, Luke van der Merwe, has made the South African U20 team taking part at the 2024 World Athletics U20 Championships. The championships…

Boland Hokkietoernooie – Hoërskool Swartland

Boland Hokkietoernooie. Tien hokkiespelers van Hoërskool Swartland, Malmesbury, is in verskeie hokkiespanne ingesluit wat tydens die vakansie aan hul verskeie Boland Hokkietoernooie sal deelneem. O.14 Seuns interdistrik-toernooi: O.14 Dogters streekstoernooi:…

WP Champs XCO Knysna – Paarl Boys’ High

WP Champs XCO Knysna. Paarl Boys’ High cyclers participated at the WP Champs XCO Knysna. Results achieved by Paarl Boys’ High: Junior men: Youth-men: Junior-Men: More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.paarlboyshigh.org.za/…

Contemporary Art Africa (MOCAA) – Camps Bay High School

Contemporary Art Africa (MOCAA). Two of Camps Bay High School’s talented Matric Art students, Kika Griesel and Casper Faithfull, were selected to exhibit their artworks at the prestigious Zeitz Museum…

WPNS XV o.16 Rugby – Hoërskool Parel Vallei

WPNS XV o.16 Rugby. Tien rugbyspelers van Hoërskool Parel Vallei, Somerset Wes, neem as deel van WPNS XV o.16 Rugby in Frankfort deel aan die VKB-week. Die afrigters, Shaun Prins…

Filmit Festival finalists – Paul Roos Gymnasium

Filmit Festival finalists. The Filmit Festival is pleased to announce that the following pitches were accepted to participate in the Filmit Festival 2024: Tik Tok style advertisements: Animation: Documentaries: Short…

Kaapstad Eisteddfod – Hoërskool Bredasdorp

Kaapstad Eisteddfod. Verskeie Hip Hop-dansers van Hoërskool Bredasdorp, het 7 Junie aan die Kaapstad Eisteddfod deelgeneem. Hulle is lede van die Just Dance skool. Die dansers het puik presteer en…

New Operational Head – Curro Burgundy

New Operational Head. South African JSE-listed independent education provider, Curro Holdings is delighted to announce the appointment of Naomi Herbst as the new Operational Head, at Curro Burgundy in Cape…

World Aquatics in Argentina – Bishops Diocesan College

World Aquatics in Argentina – Bishops Diocesan College learner Thomas Truter, is a Water Polo South Africanan player. Thomas will participate at the World Aquatics men’s U18. The championship will…

World Aquatics Water Polo – Bishops Diocesan College participate

World Aquatics Water Polo – Bishops Diocesan College Water Polo U16 players are on their way to Malta to participate at the World Aquatics Men’s U16 Water Polo Championships 2024.…

Brian Raubenheimer Skaaktoernooi – Worcester-Noord neem deel

Brian Raubenheimer Skaaktoernooi – ‘n Paar leerders van Worcester-Noord Primêre Skool het die afgelope naweek aan die Brian Raubenheimer Skaaktoernooi in Caledon deelgeneem. Van die leerders het ook aan die…

Jong Musikante Kompetisie 2024 – Hoërskool Outeniqua

Jong Musikante Kompetisie 2024. Hoërskool Outeniqua, George, se leerders het 7 Junie by die Gala-geleentheid van die George Musiekvereniging se Jong Musikante Kompetisie opgetree. Die items was van ‘n hoogstaande…

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week. Physical bodies and external glory/ God is by ons, al kry ons swaar. https://schoolsthatrocksa.co.za

Surf- en bodyboarding kompetisie – Paul Roos Gimnasium

Surf- en bodyboarding kompetisie. Paul Roos Gimnasium se ‘surf’- en bodyboarding kompetisie het vandag, 9 Junie, by Pringle Baai plaasgevind. Dit was perfekte weer en ‘surfing’ omstandighede! Milan van der…

ATKV Digitoneel – Top agt aangewys vir Kollig

Die ATKV se eie TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, is in 2024 weer op pad na jou skerm. Hierdie keer met ’n simbiotiese temawolk. Vanjaar sê die vier mentors mekaar…

Western Cape Canoe Marathon – Camps Bay High School

Western Cape Canoe Marathon. Camps Bay High School students, Jared Shrimption, Ryley Smith and Holly Smith showcased outstanding skill and determination at the Western Cape Provincial Flat Water Canoe Marathon Championships.…

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week – Gedagte vir die week. Why are you cast down, o my soul?  My Rots, hoekom het U my vergeet?

Rugby Kaptein – Kurt Coetzee van Hoër Landbouskool Oakdale

Rugby Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Kurt Coetzee. Kurt is die 1ste Rugbyspan Kaptein van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal. Vandag druk…

WP Rugbyspanne – Paul Roos Gimnasium

WP Rugbyspanne. Een-en-twintig rugbyspelers van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is gekies is vir die WP Rugbyspanne, Craven Week- en Grant Khomo-spanne. Henry du Plessis (Craven Week) Gert Kemp (WP XV)…

Camps Bay High – Camps Bay High School celebrating 118 years

Camps Bay High. In a heartfelt assembly held before the start of mid-year exams, Camps Bay High School proudly celebrated the 118th anniversary of Camps Bay School, marking over a…

WP Skole Rugby – Hoërskool Bellville

WP Skole Rugby. Hoërskool Bellville leerder, Ashwin Cox, het weereens WP-kleure ontvang.  Ashwin is een van Hoërskool Bellville se vele talentvolle rugbyspelers. Hy is pas verkies tot die Westelike Provinsie…

UCT Maths Competition – Camps Bay High learner to second round

UCT Maths Competition. Keegan Zechner-Perrin, a Grade 8 student at Camps Bay High School, has been selected to compete in the Second Round of the UCT Maths Competition. The second round…

WP Skole Rugby – Hoërskool Gimnasium Paarl leerders ingesluit

WP Skole Rugby. Twintig rugbyspelers van Hoërskool Gimnasium Paarl is gekies om gedurende die Junie-vakansie die WP skole rugby spanne te verteenwoordig. WP o. 18-Cravenweekspan Emmanuel Prinsloo, Kobus Blanckenberg, Freek…

WP skole rugby – Hoër Landbouskool Boland

WP skole rugby. Agt rugbyspelers van Hoër Landbouskool Boland is gekies om  WP skole rugby te verteenwoordig by die onderskeie nasionale spanne: o.18 Cravenweek XV Ruan Viviers Retagan van Rooi…

Wes-Kaap Skole Netbal – Hoërskool Langenhoven

Wes-Kaap Skole Netbal. Drie netbalspelers van Hoërskool Langenhoven in Riversdal is in verskillende Wes-Kaaap skole netbal spanne opgeneem. Tatum Riddles, ‘n Graad 8-leerder, is gekies vir die O.14 Cedars-span, wat…

Skole Hokkie – Paul Roos Gymnasium

Skole Hokkie. Paul Roos Gimnasium se hokkiespanne het vyftien skole hokkie wedstryde teen Hoërskool Wynberg gespeel. Paul Roos het 15 wedstryde teen Wynberg gespeel waarvan Paul Roos 88 doele teenoor…