Heart Health
Gauteng Dance team – Marais Viljoen High School

Gauteng Dance team. Mikela Lioundris, Learner from Marais Viljoen High School in Alberton, went through two qualifying rounds to qualify for the Gauteng dance team between April and May placing…

Matriekafskeid 2024 – Hoër Volkskool Heidelberg

Matriekafskeid 2024. Die Volkies se Matriekafskeid 2024 was asemrowend mooi. Kyk gerus hoe die Volkies geskitter het. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf

Interskole Spanredenaars – Helpmekaar Kollege

Interskole Spanredenaars. Helpmekaar Kollege, Johannesburg, se Graad 8 en Graad 10 redenaars het vanjaar die interskole Spanredenaars oorheers. Beide spanne het as die Nasionale wenners in hul onderskeie afdelings uitgeblink.…

Sentraal Gauteng Muurbal – Helpmekaar Kollege

Sentraal Gauteng Muurbal. Foto van links: Zuan Joubert, Armandt Griessel, Telise Erasmus, Ivanka van Buren Schele, Ine van der Walt Vyf van Helpmekaar Kollege se muurbalspanne het toekennings ontvang by…

Laerskole Krieket – Laerskool Randhart

Laerskole Krieket. Laerskool Randhart van Alberton se krieketspanne het teen Laerskool Orion en ook teen Unika gespeel in Laerskole krieket. Uitslae behaal: O.10 Span O.11 Span 1ste Span 2de Span…

Dink Of Sink – Helpmekaar Kollege

Dink Of Sink. Helpmekaar Kollege se senior debatspanne het hul staal behoorlik in die DINK OF SINK-onvoorbereide debatskompetisie getoon. Na drie taai uitdunrondtes van vinnig gedink (én gesink), dring twee…

Super 12 Krieket – Laerskool Randhart

Super 12 Krieket. Tydens die Super 12 Krieket wedstryde het Laerskool Randhart van Alberton, Gauteng, se o.11’s het teen Laerskool Saamtrek en Laerskool Helderkruin gespeel. Die Ranties het 151/4 na…

Reza de Wet-tienertoneelfees – Hoërskool Eldoraigne wenproduksie

OMS Toneelfees. Die Hoërskool Eldoraigne, Centurion, is Maandag as die wenproduksie op die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees aangewys. Die 15de ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees, met ’n rekordaantal 13 skole en…

Skyfskiet – Helpmekaar Kollege

Skyfskiet. Vyf skuts van Helpmekaar Kollege in Johannesburg het deelgeneem aan die GSSU rondte 3 skyfskiet. Die skuts het besonder goed presteer. Geweer-afdeling: Pistool-afdeling: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://www.helpmekaar.co.za/ Foto’s verskaf

Gauteng Netbalspelers – Helpmekaar Kollege

Gauteng Netbalspelers. Helpmekaar Kollege, Johannesburg het vanjaar die grootste getal Gauteng Netbalspelers. O.14 Netbalspelers: O.15 Netbalspelers: O.16 Netbalspelers: O.17 Netbalspelers: O.18 Netbalspelers: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.helpmekaar.co.za/ Foto verskaf

Hope most powerful armour – St Martin’s College

Hope most powerful armour. Hope is the most powerful armour for school leavers said St Martin’s Headmaster. While last year’s matriculants have ended a journey, it’s just the beginning of…

Kovsies Smash Krieket Fees – Hoërskool Fichardtpark se 40ste

Kovsies Smash Krieket Fees. Hoërskool Fichardtpark vier vanjaar sy veertigste bestaansjaar. Hul feesvieringe skop reeds volgende week in Bloemfontein af met die Kovsies Smash Krieket Fees. Daar bestaan ook ‘n…

Geo-Regional Cricket Week – St John’s College

Geo-Regional Cricket Week. Kago Masote (LV Nash) represented the Central Gauteng Lions U17 cricket team, which won the U17 Geo-Regional Week held in Benoni from 7 December to 10 December.…

SA Jukskei-kampioenskappe – Helpmekaar Kollege presteer

SA Jukskei-kampioenskappe. Die SA Jukskei-kampioenskappe het verlede week in Kroonstad plaasgevind. Om by hierdie geleentheid tot ‘n SA-span verkies te word, moet jy die top 10 van jou afdeling en…

STEAM Centre – Auckland Park Preparatory School new facility

STEAM Centre. Auckland Park Preparatory School, Gauteng, paves the way for future leaders with their new STEAM Centre. Renowned independent girls school, Auckland Park Preparatory School (APPS), has announced the…

SA Rhino Hokkie – Vereeniging Gimnasium leerders in span

SA Rhino Hokkie. Drie leerders van Vereeniging Gimnasium, Eckhard, Henno en Lesego, onderneem gedurende die Desember vakansie ‘n toer saam met die SA Rhino Hokkie span na Ierland. Meer skolenuus:…

Skyfskiet – Helpmekaar Kollege leerders skitter

Skyfskiet. Twee leerders van Helpmekaar Kollege in Gauteng, Emma Bornman (Graad 10) en Nell Stegman (Graad 9), het as deel van die Gauteng Skyfskiet span, deelgeneem aan die SAARA Nasionale…

Hoofleiers 2024 – Helpmekaar Kollege

Hoofleiers 2024. Helpmekaar Kollege, Johannesburg, het hul leerders bekend gemaak wat gekies is om die voortou te neem in 2024: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.helpmekaar.co.za/ Foto verskaf

Nasionale Skiet – Hoërskool Dr Malan presteer

Nasionale Skiet. Hoërskool Dr Malan, Meyerton, het geskitter tydend die afgelope skiet kompetisie. Dit was die grootste Nasionale skiet kompetisie, met 213 skuts in al die groepe. Dokkies is tydens…

Mnr en Mej Dokkies – Hoërskool Dr Malan kondig 2023 wenners aan

Mnr en Mej Dokkies – Hoërskool Dr Malan in Meyerton het hulle mnr en mej Dokkies 2023 aangekondig. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.hsdrmalan.co.za/ Foto’s voorsien

Goue Liga Blitz Skaaktoernooi – Helpmekaar Kollege kampioene

Goue Liga Blitz Skaaktoernooi. Helpmekaar Kollege het die res van die Goue Liga in skaakmat geplaas. Helpies is ook aangewys as die kampioene van die Goue Liga Blitz skaaktoernooi. Hoërskool…

DASA Kontemporêr – Hoër Volkskool Heidelberg presteer

DASA Kontemporêr. Twee leerders van Hoër Volkskool Heidelberg, Anneke Els in Graad 8 en Lauriska Els in Graad 10, het beide hul DASA Kontemporêr vlak 4 en 5 eksamens met…

Intermediate Foundation – Hoër Volkskool Heidelberg leerder presteer

Intermediate Foundation. Liané du Plessis van Hoër Volkskool Heidelberg, het uitsonderlik presteer tydens haar Intermediate Foundation ballet eksamen in Pretoria. Sy het 88% vir haar eksamen behaal. Liané behaal ook…

SASHOC U-16 Nationals – WP wrap up impressive double

SASHOC U-16 Nationals. Delivering standout performances, Western Province closed the annual SA Schools Hockey (SASHOC) Nationals in style. They lifted both A-section trophies at the U-16 inter-provincial tournament in Bloemfontein. Shining…

Youth Day 2023 – St Martin’s School Sport Festival

Youth Day 2023. St Martin’s School, Johannesburg, celebrated Youth Day 2023 at the school with a sports festival. It comprised twenty-four teams from schools across the city, across two days…

Helpmekaar Kollege Rugby – Sluit vakansie af op hoë noot

Helpmekaar Kollege Rugby. Helpmekaar Kollege Rugby se eerste rugbyspan het gister hulle laaste van vyf wedstryde in die April-vakansie afgesluit met ‘n wedstryd teen Kingswood College. Dit was ‘n oortuigende…

Curro Jewel City – New Head of School appointed

Curro Jewel City. South African JSE-listed independent school provider Curro Holdings, is pleased to announce the recent appointment of Mr Lawrence Manyesa as Head of School for Curro Jewel City…

Motorcycle Championship in Italy – Viva Italia for Curro learner

Motorcycle Championship in Italy. Viva Italia is the only thing on Kgopotso ‘KJ’ Mononyane’s mind. This 15-year-old learner prepares to compete in the Moto3 category at the CIV Italian Motorcycle…

Titan Krieket – Vian van Rensburg in Gauteng-Noord O.16 span

Titan Krieket. Vian van Rensburg, leerder van Hoër Volkskool Heidelberg, is verkies tot die Gauteng Noord o/16 binnemuurse Titan Krieket span. Die span gaan vanaf 2 tot 8 April 2023…

Swem – Simoné Moll skitter by Region 5 Games in Malawi

Swem. Simoné Moll is besig om vir haarself en Hoër Volkskool Heidelberg groot naam te maak in swem. Sy het uitstekende prestasies die afgelope paar jaar behaal. Tydens die afgelope…

Curro Oakdene – Enrolment morning Saturday 10 December

Curro Oakdene. The Curro Oakdene enrolment morning is this Saturday, 10 December 2022 from 10:00 to 12:00. The parents will receive a 50% discount on your enrolment fee when you…

Kultuurkomitee 2023 – Hoërskool DF Malan stel Komitee bekend

Kultuurkomitee 2023. Die kultuurkomitee 2023 van Hoërskool DF Malan, Meyerton, bestaan uit dinamiese, hardwerkende en geesdriftige leiers. Die Kultuurkomitee 2023 van DF Malan gaan aan DF se kultuur help bou.…

Head Girls 2023 – Schools That Rock chat with Natasha Chichava

Head Girls 2023. In our series on schools’ Head Girls 2023,Schools That Rock chat with Natasha Chichava. Natasha, Head Girl for 2023 of Waterstone College, tells us more about herself…

Head Boys 2023 – Schools That Rock chat with Xander Delly

Head Boys 2023. In our series on schools’ Head Boys 2023, Schools That Rock chat with Xander Delly. Xander, Head Boy for 2023 of Waterstone College, tells us more about…

Matriekafskeid 2022 – Hoër Volkskool Heidelberg matrieks hang uit

Matriekafskeid 2022. Hoër Volkskool Heidelberg se matrieks het behoorlik uitgehang met hul matriekafskeid op 30 September! Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf

Hoër Volkskool Heidelberg – Koshuisraad verkies vir 2023

Hoër Volkskool Heidelberg. Hoër Volkskool Heidelberg het die koshuislede bekend gemaak wat verkies is tot die Koshuisraad vir 2023. “Baie geluk en mag julle in julle 2023 termyn net van…

Hoofleiers Volkie Raad – Hoër Volkskool Heidelberg 2023 Hoofleiers

Hoofleiers Volkie Raad. Hoër Volkskool Heidelberg in Gauteng kondig met trots hul nuutverkose Hoofdleiers van die Volkie-Raad vir 2023 aan. Hoofseun en -dogter: Dian La Grange en Dené Pieters. Onderhoofseun…

Fast 5 Netbal – Hoër Volkskool Heidelberg na Gauteng kampioenskappe

Fast 5 Netbal. Hoër Volkskool Heidelberg se hoogs-gemotiveerde Fast 5 netbal spanne het gesorg vir uitstekende spel tydens hul liga. Al drie die spanne kwalifiseer vir die Gauteng Fast 5…

Netbal – SA Gazellespan vs SA Bokkiespan

Netbal. Lizel Lynch, Ninke van Wyk en Chirese Blom van Vereeniging Gimnasium is ingesluit in die SA Gazelle Netbal span. Die SA Gazelle-span het hierdie jaar weggestap met ‘n oorwinning…

Gimmie Landbou – KI-Kursus voltooi by Vereeniging Gimnasium

Gimmie Landbou. Leerders en oud-leerders van Vereeniging Gimnasium het gedurende die week ‘n KI-kursus met sukses voltooi. Gimmie Landbou bedank elkeen wat ‘n bydrae tot die kursus gelewer het. Dit…

SA Schools Rugby – St John’s College players receive Green and Gold

SA Schools Rugby. Johannesburg’s St John’s College’ Coach Katleho Lynch, Joel Leotlela (UV Nash) and Joshua Boulle (UV Clayton) wearing green and gold as part of the SA Schools Rugby…

Leeus Welpiespan – Helpmekaar Kollege leerders in span

Leeus Welpiespan. Vier rugbyspelers van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, Jandré Labuschagne, Junayden Seffier, Ruan Nel en Jeandré Kitching het by die Rhino-week vir die Leeus Welpiespan uitgedraf. Op 6 Julie…

SA Schools Rugby – Thabang Mpafi, King Edward V11 School

SA Schools Rugby. Thabang Mpafi, is a learner of the 2022 class from King Edward V11 School Houghton, learner, Thabang Mpafi, Class of 2022 – current Reds Captain and Deputy…

Curro Cup Soccer Tournament – Huge sports stars attracted

Curro Cup Soccer Tournament. Gauteng was the centre of some great football action this past weekend. The Curro Cup Soccer Tournament rolled into town between Wednesday, 29 June and Sunday,…

Motorsport South Africa- Cruz Martin speeds to Finland

Motorsport South Africa. The sky is literally the limit for Cruz Martin. He is a Grade 6 learner from Curro Vanderbijlpark in Gauteng. Cruz has just been selected to represent…

International Kids Golf – Motsamai Moreki at American Golf Tournament

International Kids Golf. A grade four learner from Curro Vanderbijlpark in Gauteng triumphantly represented the U.S. Big Five International Kids Golf team. The tournament was held at Magalies Park Country…

Curro Holdings – New Head of School for Curro Jewel City

Curro Holdings. Curro Holdings, the South African JSE-listed independent school operator has recently appointed Wynn Haupt as Head of School for Curro Jewel City in Johannesburg, effective 1 April 2022.…

Curro Oakdene – Open day Saturday 9 April for 3 years to Gr 4

Curro Oakdene. Curro Oakdene is an independent Curro School in Oakdene, Johannesburg. The school provides high-quality education to learners from Group 3 to Grade 4 in 2022. Higher grades are phasing in annually.  With small…

Netball Captains – Makayla Vieira chats to Schools That Rock

Netball Captains. Schools That Rock kicked off last week with a new sport series, where the captains from our schools’ first netball teams tell us more about their captaincy. Our third…

Wall of Fame – Curro Sport first nominees for 2022

Wall of Fame. Congratulations to the Curro sport first Wall of Fame nominees for 2022! Paballo ????????????????????⁣ ⁣ (Curro Academy Savanna City Independent School) Paballo came first in the u.17…